Die stand van die Oranjerivier in Upington het die afgelope week stelselmatig verhoog soos wat die uitlaat van rivierwater in die Vaalrivierstelsel vermeerder het.
Die hoë vloei in die Oranjerivier ontstaan as gevolg van die gekombineerde uitvloei vanaf Vanderkloofdam en Bloemhofdam. Die hoogte van die water by die burg op Upington is tans 3.63m. Volgens Wilco Fourie, president van ORLU, wie mense in die Benede-Oranje streek op hoogte van sake hou oor watervlakke, veroorsaak die Vaalrivier se verhoogde invloei dat Departement Waterwese weer meer hekke oopgemaak het tot gevolg dat Bloemhof gaan bly vloei teen 1000m3/s en nie meer toemaak soos gister aangedui is nie.
Vanderkloof se turbines sal ook binnekort aangeskakel gaan word wat so ‘n 300m3/s vloei tot gevolg gaan hê. Dit kan dan die totale vloei in Benede Oranje laat klim tot so rondom 1250m3/s. Die van Departement Waterwese maan boere, veral diegene in die ZFM streek om voorbereidings te tref vir die hoeveelheid water. Inwoners word gemaan om nie die impak van die watermassas te onderskat nie en liefs weg te doen met alle wateraktiwiteite
Op 27 November was die stand van die damme as volg: Vaaldam 106.5%, invloei 1426m3/s en uitvloei 921m3/s (7 hekke oop, dit lyk of hulle nog 3 hekke gaan oopmaak vandag, so uitvloei gaan styg na ongeveer 1300m3/s).
Bloemhofdam 99.9%, invloei 530m3/s en uitvloei 989m3/s. Gariepdam 98.8%, invloei 700m3/s en uitvloei 690m3/s. Vanderkloofdam 94.4%, invloei 650m3/s en uitvloei 110m3/s. (Oranjerivier damme het nie opgedateer nie, so dit is benaderd). Katlani 1097m3/s - 4.00m, Prieska 1021m3/e - 3.06m, Upington 972m3/s - 3.63m. Blouputs 891m3/s - 2.21m. Sover is aanduiding dat Bloemhofdam gaan bly by 1000m3/s en die hoër uitvloei van Vaaldam gaan absorbeer.

Popular on Aitsa
Budgetary allocations for Lüderitz State Hospital not utilised
- 5 months ago
- 3012 Views
Cactus farming starts bearing fruit on Farm Namseb
- 5 months ago
- 1312 Views
Stand-off: TotalEnergies demands key govt assurances before Venus investment
- 4 months ago
- 1260 Views
Never Miss A Post!
Sign up for free and be the first to
get notified about updates.
Search
YouTube Video
Recent Post
Mother stabbed son 15 times after learning her boyfriend is married, family says
- 8 months ago
- 429 Views

Stryery oor stryd teen knoeiery
- 8 months ago
- 593 Views
More Stories
Copyright © 2025
Network Media
Hub
Network
Innovation Hub
Modal title
...