GEMSBOK- KAMMIESKROON : Die blommeseisoen kry geleidelik momentum in die Skildpad-gebeid waar die velde tans bedek is met helder oranje en geel blomme.
Hierdie kleurvolle blomme prag lok reeds besoekers en plaaslike inwoners at gretig is om die natuur se skouspel te aanskou. Die sonnige weersomstandighede wat huidiglik heers is ook 'n groot hupstoot vir die blomontwikkeling en help die blomme om hulle volle glorie te bereik. Dit is duidelik dat die hoogtepunt van die seisoen nie ver is nie. Die 5 km-sirkel roete by Skilpad is tans 'n hoogtepunt vir besoekers en bied 'n toeganklike en meeslapende manier on die streek se florale diversitiet te verken.
Intussen trek Katstertvlei ook aandag met sy kenmerkende katstertblomme (Bulbiella-spesies), wat oorvloedig en kleurvol blom. Die hoogtepunt word verwag om tot middel September voort te duur, so nou is die perfekte tyd om die omgewing te besoek. Beriggewing - GEMSBOK

Popular on Aitsa
Budgetary allocations for Lüderitz State Hospital not utilised
- a month ago
- 2340 Views
Cactus farming starts bearing fruit on Farm Namseb
- 2 months ago
- 839 Views
Concerned group calls on minister to investigate Lüderitz Town Council dealings
- 3 months ago
- 619 Views
Never Miss A Post!
Sign up for free and be the first to
get notified about updates.
Search
YouTube Video
Recent Post
Safe blood comes at a price
- 5 months ago
- 241 Views
Residential land shortage plagues Mariental and Rehoboth
- 5 months ago
- 265 Views
Offenders get a second chance
- 5 months ago
- 170 Views
My health in my own language
- 5 months ago
- 222 Views
Copyright © 2025
Network Media
Hub
Network
Innovation Hub
Modal title
...